TV Plus (Afrikaans)

13 FEBRUARIE

-

Wendy konkel om Beatrice die skrik op die lyf te jaag, ’n hele paar mense se hart word gebreek, en Janice sien weer kans vir die toekoms. Thys sit met sy hande in die hare oor sy geldelike verknorsin­g, Lionel beland in nog meer moeilikhei­d by die skool, en Wendy stel haar wraakplan in werking.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa