TV Plus (Afrikaans)

18 – 22 FEBRUARIE

-

Franz Basson soek raad, Conrad kom op ’n grusame toneel af en almal word verdagtes. Steve besef waaroor Elana bekaf is, en At en Conrad het ’n uitval oor Delia. Liebenberg begin stukkies van die legkaart bymekaarsi­t, At gaan gal af oor Delia se pa, en Elana deel haar opwinding met Steve. Liebenberg ondervra Annelize weer, Conrad is geskok oor die bevindings van sy ondersoek, en Franz daag op. Die polisie bespreek verskillen­de teorieë, Liebenberg het meer as een verdagte in sy visier, en Danny lieg vir Liebenberg tydens sy ondervragi­ng. Okkie kry vreemde boodskappe op sosiale media, speurder Fourie vra Delia uit oor die hangertjie, Franz konfrontee­r Elana oor Steve, en iemand word in hegtenis geneem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa