TV Plus (Afrikaans)

LITTLE VOICE

-

APPLE TV+ | 2020 | DRAMA | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF VR. 10 JULIE

Die uitvoerend­e vervaardig­ers J.J. Abrams (Lost, 2004-2010) en die sanger-liedjieskr­ywer Sara Bareilles (Love Song, 2007) het dié romantiese dramedie geskep oor ’n 20+ musikant Bess King (Brittany O’Grady, Simone in Star, 2016-2019) wat die kollig, roem en liefde soek.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa