TV Plus (Afrikaans)

’N HEKSEJAG

-

Die tweede seisoen draai om (Andahr Cotton, Malan in Die Spreeus, 2019-nou). Hy kom ná 18 maande uit ’n koma, ná ’n grusame motorongel­uk op die aand van sy matriekafs­keid. Boonop is sy metgesel in die ongeluk dood. “Adam onthou niks van die ongeluk nie,” sê Andahr. “Sy herinnerin­ge eindig die dag voor sy tiende verjaardag toe iets tragies ook met sy ma gebeur het.”

Die wonderwerk van Adam se ontwaking wek baie belangstel­ling in die media, maar nie soseer by die inwoners van Adam se tuisdorp, Buffelsdri­ft (fiktief), naby die Magaliesbe­rge, nie. Die dorpsmense en selfs Adam se pa,

(Gérard Rudolf, Pierre in 2019 in Suidooster 2015-nou), is bly Adam het wakker geword, maar hulle wil nie hê hy moet enigiets met betrekking tot die ongeluk onthou nie.

“Maar die waarheid kom altyd op ’n manier uit,” sê Andahr. “Soos wanneer Adam onverwags ’n verskrikli­ke terugflits ervaar terwyl ’n meisie voor hom verdrink.” Die herinnerin­g spoor Adam aan om uit te vind wat regtig die nag van die ongeluk gebeur het, veral omdat almal dit geheim wil hou. Die misterie ontwikkel wanneer hy ontdek

Adam Prinsloo Frans Prinsloo

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa