TV Plus (Afrikaans)

1 – 3 JULIE

-

Ingrid sien iets wat sy nie moet sien nie, Naomi vind uit van Louis se bloeddrukp­robleme, en René maak kontak met Quinton. Eben dink hy verstaan Annelize nou beter, Louis vind Naomi se gedrag vreemd, en Rian moet mooi praat om nie in die spervuur te beland nie. Ingrid raak agterdogti­g oor Eben en Annelize, en skielik begin René se hart self die praatwerk te doen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa