TV Plus (Afrikaans)

1 JULIE

-

Daniel is woedend vir Zane oor wat hy vir hom gegee het en dit het lelike gevolge. Beatrice neem ’n besluit oor Laetitia en Daniel se toekoms, en Claudia ontdek Janice het ’n geheim.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa