TV Plus (Afrikaans)

13 – 14 JULIE

-

Laetitia oorweeg dit om na die hospitaal te gaan en Daniel weet nie of hy van haar kan afskeid neem nie, en Aunty Gertie wil Janice met haar probleem help, maar Janice is teensinnig. Wendy en Steve stamp koppe oor Steve se verhouding met Debra, en Wendy gee vir Steve skokkende nuus.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa