TV Plus (Afrikaans)

INTIMIDASI­ETYD

-

Carmen en Rhafiek het gehoop hulle hoef nooit weer aan JP te dink nie, maar Jacob kom krap alles weer oop. “Hy het ’n appeltjie met hulle te skil en hy weet hy het die hef in die hand omdat hy van al hul onwettighe­de saam met JP weet,” sê Desiré. Jacob dink Carmen en Rhafiek het saam met JP gewerk om van die geld in hul sakke te steek, en kan hom dalk sê waar JP is. Daarom hy dwing Carmen

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa