TV Plus (Afrikaans)

VERLEDE KEER

-

’n Baie kwaad MaZulu wou hê Nkululeko moet sy ma, Thokozile, aansê om van Ngcolosi af weg te bly, Phunyuka het ’n skokkende ontdekking gemaak, en Shria het vermoed iets broei tussen die sakevennot­e Pranav en Ngcolosi.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa