TV Plus (Afrikaans)

1 – 3 JULIE

-

Xolile het geen ander keuse as om ’n bevel te gehoorsaam nie, en Gloria se frustrasie kry die oorhand. Daar is interessan­te nuus vir twee mense, en Romeo verseker hy word duidelik gehoor en verstaan. ’n Nuwe aanstellin­g verstom almal, en Neo gebruik sy invloed om iemand na aan hom te help.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa