Dub­bel­door­s­ter se moei­li­ke keu­se

Volksblad - - Voorblad - Mar­nus Kok

Die Vry­staat is eers­daags nog een van sy uit­blin­ker-sko­le­rug­by­spe­lers kwyt.

Die los­ska­kel Chris­to­pher S­chreu­der, wat van­dees­week in die Suid-A­fri­kaan­se S­ko­le­rug­by­span in­ge­sluit is, se kop staan ook Kaap toe. Dit volg kort op die nuus dat die sen­ter Ri­kus P­re­to­ri­us, wat ’n t­wee­de jaar ag­ter­een­vol­gens die SA S­ko­le­span ge­haal het, met ’n bui­ten­spo­ri­ge kon­trak Kaap toe ge­lok is.

Hoe­wel S­chreu­der nog nie pen op pa­pier ge­sit het nie, het hy aan­bie­din­ge ont­vang om sy rug­by­loop­baan aan­staan­de jaar in die Moe­der­stad voort te sit. Hy gaan on­ge­ag sy be­sluit in die Kaap wees, want hy wil hom in ak­tu­a­ri­ë­le we­ten­skap aan die U­ni­ver­si­teit S­tel­len­bosch be­kwaam. S­chreu­der was met sy in­slui­ting in die SA S­ko­le­span slegs die 13de spe­ler wat die SA S­ko­le­span in so­wel rug­by as krie­ket ver­teen­woor­dig.

Hy was vroe­ër van­jaar nie be­skik­baar vir ’n oe­fen­kamp van die SA o.19-krie­ket­span nie, om­dat hy met die oog op die Cra­ven­week eer­der op sy rug­by wou fo­kus. Dit het mee­ge­bring dat hy nie vir die een­dag­reeks teen die o.19’s van die Wes-In­die­se Ei­lan­de oor­weeg is nie.

Hy gee toe hy wil van­jaar weer pro­beer om die Vry­staat se o.18-krie­ket­span te haal wat aan die K­ha­ya Ma­jo­la-krie­ket­week in De­sem­ber deel­neem. As hy wéér vir die SA S­ko­le­krie­ket­span ge­kies word, sal die ver­soe­king groot wees om ook die SA o.19-span te haal wat in Ja­nu­a­rie aan­staan­de jaar aan die Wê­reld­be­ker­toer­nooi in Ni­euSee­land gaan deel­neem.

Die veel­sy­di­ge sport­man sal straks eers daar­na be­sluit op wat­ter sport­soort hy voort­aan meer sal kon­sen­treer.

■ Die Ho­ër­skool Bloem­fon­tein en Zas­tron (09:25) en Sen­traal en Vry­burg (12:15) is van­dag op die Ho­ër­skool Pre­si­dent S­teyn se Fo­to: AN­DRÉ DAMONS sport­dag slaags.

■ Die G­rif­fons-li­ga se voor­laas­te ron­de van wed­stry­de word van­dag be­slis.

Vier sko­le – Wel­kom-Gim­na­si­um (35 pun­te), Voor­trek­ker (25), Wit­te­berg (20) en die A­fri­kaan­se Ho­ër­skool Kroon­stad (20) – is feit­lik ver­se­ker van ’n plek in die half­eind­stryd.

Voor­trek­ker se flank E­van van der Mer­we het twee drieë Maan­dag in sy span se se­ge met 29-0 teen Fi­chardt­park in Bloem­fon­tein ge­druk.

Wel­kom-Gim­na­si­um se SA S­ko­le­spe­ler Andrew Ko­ta sal van­dag (11:20) vir Gim­mies in ’n vriend­skap­li­ke wed­stryd teen Trans­va­lia in Wel­kom in ak­sie wees. Trans­va­lia van Van­der­bijl­park het ’n uit­ge­dun­de C­her­ries-span Maan­dag met 57-33 in Bloem­fon­tein ge­klop.

Rie­beeck­stad en Hen­nen­man is van­dag (11:00) in die eind­stryd van die Sand­veld-li­ga in die Pe­la­to­na-sta­di­on in Wel­kom slaags.

Vre­de en Ficks­burg (13:50) kom in die eind­stryd van die Oos-Vry­staat se A-li­ga in Vre­de teen me­kaar te staan.

Fo­to: AN­DRÉ DAMONS

Wat­ter een? Chris­to­pher S­chreu­der (18) van G­rey­kol­le­ge in Bloem­fon­tein, wat van­dees­week vir die Suid­A­fri­kaan­se S­ko­le­rug­by­span ge­kies is, moet be­sluit tus­sen rug­by en krie­ket. Hy is ver­le­de jaar ook vir die Suid­A­fri­kaan­se S­ko­le­krie­ket­span ge­kies.

Chris­to­pher S­chreu­der en Ri­kus P­re­to­ri­us.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.