Kos­en­kuns­mark wel by E­mo­ya

Volksblad - - Nuus -

Op gis­ter se straat­plak­ka­te is ver­keer­de­lik aan­ge­dui dat Volks­blad se ge­wil­de maan­de­lik­se kos-en-kuns­mark van­dag by Ilan­ga aan­ge­bied word. Die mark is soos ge­woon­lik op die E­moy­a­land­goed in Bloem­fon­tein. Dit be­gin om 09:00 en ’n heer­li­ke kui­er­dag met lek­ker eet­goed en won­der­li­ke pro­duk­te is weer op die spys­kaart.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.