Le­ser maak hart oop

Volksblad - - Nuus -

Tu­mi­sang Mak­ge­tha, Ish­ma­el Ma­rumo, Sak­kie N­kwa­di­po, Ke­let­so Mat­ja­to en Pe­trus M­zong­wa­ne is koe­rant­ver­ko­pers wat Volks­blad in die sui­de van Bloem­fon­tein ver­koop. ’n Volks­blad­le­ser wat daag­liks ver­by dié vyf ry, het van­dees­week be­sluit om haar hart oop te maak vir dié mans wat el­ke og­gend vroeg uit die ve­re is om die koe­rant in die y­si­ge koue op straat te hê. Die le­ser wat ver­kies om a­no­niem te bly, het baad­jies, mus­se, ser­pe, sak­doe­ke, kou­se en hand­skoe­ne ter waar­de van R2 000 ge­skenk om te help om hul og­gen­de ’n bie­tjie war­mer te maak.

Fo­to: AN­DRÉ DAMONS

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.