B­reb­ner tuis­te vir ge­lo­wi­ges én nie­ge­lo­wi­ges

Volksblad - - Kommentaar -

A.W. Tay­lor, skool­hoof: Ho­ër­skool B­reb­ner, Bloem­fon­tein Ek wil net kort­liks re­a­geer op As­mi­na Coet­zee se brief “As die He­re by sko­le ver­dwyn, tui­mel ons” (27.07) oor die uit­le­wing van Chris­ten­skap by B­reb­ner.

Die Chris­te­ne by B­reb­ner is be­sig om el­ke oom­blik van die dag hul ge­loof uit te le­we en die he­le bo­haai in die koe­ran­te oor die saak het geen ver­skil in hul daag­lik­se roe­ti­ne ge­maak nie.

Ont­hou, B­reb­ner het reeds baie ja­re leer­lin­ge en on­der­wy­sers van ver­skeie ge­lo­we in die skool.

Daar is ook nie-ge­lo­wi­ges in die skool.

Al­mal ak­kom­mo­deer me­kaar en die skool se tra­di­sies het aan­ge­pas om se­ker te maak dat daar nie teen e­nig­ie­mand ge­dis­kri­mi­neer word nie en dat al­mal in­ge­vol­ge die skool se ge­drags­ko­de aan­vaar word.

Die oor­wel­di­gen­de meer­der­heid van B­reb­ner se ge­lo­wi­ges en on­ge­lo­wi­ges gaan hul­le nie veel steur aan bui­te­stan­ders wat die skool se u­nie­ke ge­loofs­le­we pro­beer ver­dag maak nie en gaan dus voort met die uit­le­weing van hul ge­loof of nie-ge­loof.

Die skool­be­heer­lig­gaam se dag­be­stuur ver­ga­der van­dag en sal daar­na ’n ver­kla­ring oor die aan­ge­leent­heid uit­reik.

As skool­hoof het ek ’n ver­ant­woor­de­lik­heid om die skool se be­leid teen­oor al­mal uit te voer, son­der dis­kri­mi­na­sie of be­voor­de­ling.

Niks ver­hin­der my eg­ter om in my pri­va­te hoe­da­nig­heid Son­dag in die kerk te gaan aan­bid nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.