Oud­reg­ter moet be­we­rings met fei­te staaf

Volksblad - - Kommentaar -

Le­o­pold S­choltz, Delft (Ne­der­land) Oud­reg­ter Jo­hann van der West­hui­zen is be­swaard oor ek hom in ’n ru­briek (21.07) na aan­lei­ding van sy ne­ga­tie­we hou­ding oor A­fri­kaans as u­ni­ver­si­tê­re on­der­rig­taal ge­kri­ti­seer het.

Hy sê ver­skeie van my weer­ga­wes oor wat hy ge­skryf het, is ver­keerd (28.07).

Dis ’n heel le­gi­tie­me uit­gangs­punt vir ’n o­pen­ba­re ge­sprek. Im­mers, een van die heel eer­ste ver­eis­tes vir so ’n de­bat is dat jy jou ge­spreks­ge­noot se stand­punt bil­lik moet weer­gee.

Maar daar is ook ’n twee­de ver­eis­te. Jy kan ba­sies e­ni­ge be­we­ring maak, maar jy moet dit met fei­te staaf. Van der West­hui­zen het aan die eer­ste voor­waar­de vol­doen. Aan die twee­de nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.