2 bok­sers met pun­te bo

Volksblad - - Sport -

Die ge­wil­de A­me­ri­kaan­se bok­ser Mi­key Gar­cia is steeds on­oor­won­ne in die be­roeps­kryt na­dat hy sy land­ge­noot A­drien Bro­ner gis­ter­og­gend (SA tyd) in Brook­lyn, New York, met pun­te ver­slaan het.

Twee be­oor­de­laars het die ge­veg met 116­112 aan Gar­cia toe­ge­ken ter­wyl nog een ge­dink het hy was met 117­111 baas.

Gar­cia het Bro­ner meest­al op die ag­ter­voet ge­had en wan­neer laas­ge­noem­de aan­ge­val het, het hy hom met ag­gres­sie­we teen­aan­val­le ge­stuit.

In nog ’n ge­veg het Suid­A­fri­ka se Gi­de­on But­he­le­zi Vry­dag­aand in OosLon­den sy su­per­vlieg­ge­wig­ti­tel van die In­ter­na­si­o­na­le Boks­or­ga­ni­sa­sie vir die der­de keer ver­de­dig deur Ry­an Rey Pon­te­ras van die Fi­lip­py­ne in 12 ron­des met pun­te te klop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.