Prin­ses van Har­te se dood ge­denk

Volksblad - - Voorblad -

Dit is van­dag pre­sies 20 jaar ge­le­de dat Diana (inlas), die prin­ses van Wal­lis, in ’n mo­tor­on­ge­luk in Frank­ryk ge­sterf het. Die sko­k­nuus van die ge­wil­de Prin­ses van Har­te se dood het des­tyds skok­gol­we reg­deur die wê­reld ge­stuur, en ver­al in B­rit­tan­je het die pu­bliek ui­ting aan hul smart ge­gee deur onder meer ’n see van blom­me voor Bucking­ham­pa­leis te lê.

Fo­to: GETTY IMAGES

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.