Skryf in en wen in­ko­pie­tog

Volksblad - - Nuus -

Die vier­de woord in die Volks­blad-le­sers­kom­pe­ti­sie waar­in tien le­sers R50 000 se Klop­pers-koop­be­wy­se in die vol­gen­de vyf we­ke kan wen, word van­dag ge­pu­bli­seer.

Daag­liks verskyn ’n woord in Volks­blad

wat aan die ein­de van die week ’n sin sal vorm. Van­dag se woord is sy.

Te­ken elke dag se woor­de aan so­dat jy Vry­dag die sin kan vol­tooi en jou in­skry­wing kan in­stuur.

Elke Vry­dag verskyn ’n sleu­tel­woord saam met die laas­te woord van die sin.

Om vir die prys in aan­mer­king te kom moet jy Vry­dag die sleu­tel­woord, ge­volg deur die vol­le­di­ge sin van die af­ge­lo­pe week se woor­de, ge­volg deur jou naam, van en die naam van die dorp of stad waar­in jy woon na 45527 stuur.

Die kom­pe­ti­sie ein­dig op 29 Sep­tem­ber. Koop daag­liks jou koe­rant om se­ker te maak jy ver­beur nie die ge­leent­heid nie om ’n in­ko­pie­tog in Klop­pers te wen.

■ SMS’e kos R1,50. As jy ’n SMS na 45527 stuur, gee jy Volks­blad in­ge­vol­ge wet toe­stem­ming om jou vir be­mar­kings­doel­ein­des te kon­tak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.