‘Groen’ Man­gaung: Is klag­tes al in­ge­dien?

Volksblad - - Kommentaar -

André O­li­vier, K­lerks­dorp

Ek sien mnr. Ros­souw Bo­tes, DA-raads­lid, se aan­mer­king oor die ri­ool in Bloemfontein se stra­te.

Ek wil net graag weet wat doen die DA hier­oor be­hal­we praat en praat en aan­mer­kings maak?

Is daar al klag­tes oor om­ge­wings­be­soe­de­ling teen die Man­gaung­se mu­ni­si­pa­le be­stuur­der in­ge­dien?

Praat en praat help niks. Ek sid­der om te dink watter siek­tes daar kan uit­broei en watter spruit/ri­vier ont­vang die ge­mors via vloed­wa­ter­slo­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.