Ver­po­sing

Volksblad - - Kommentaar -

▶ Uit die By­bel

Wy­se mense loop nie te koop met hul­le ken­nis nie; as ’n dwaas sy mond oop­maak, is sy on­der­gang na­by. – Spreu­ke 10:14

▶ Ge­dag­te vir die dag

Wan­neer ’n man die sta­di­um van sy le­we be­reik dat hy be­sef sy pa was mis­kien tog al die tyd reg, het hy ge­woon­lik al self ’n seun wat dink hy is ver­keerd.

– C­har­les Wads­worth

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.