Die groot ge­soek na ’n tik­kie her­koms

Volksblad - - Motors -

PADLANGS

Mar­nus Hat­tingh mhat­tingh@die­bur­ger.com Ver­le­de jaar het ek die eer­ste keer in twee de­ka­des ’n nu­we stel stap­skoe­ne ge­koop.

Dit was ’n paar Hi-Te­cs, net soos die ou­es. Ek sien uit na nog ’n de­ka­de saam met hul­le.

In die berg­klim­wê­reld grin­nik die har­de­baard­stap­pers as jy met jou stel Hi-Te­cs op­daag. Dit word nie hoog aan­ge­skryf nie. Waar­om nie? Die han­dels­merk is al­les. ’n A­del­li­ke bloed­lyn.

Ver­le­de week het Au­di sy nu­we RS3 af­ge­laai. Dis ’n vuur­vre­ter-blits van ’n kom­pak­te se­dan. Sy DNS is per­fek. Die nou­keu­rig ge­vorm­de skor­te ver­klap ure se toets­werk in wind­ton­nels. Die ferm ve­ring sê daar is dui­sen­de ki­lo­me­ters om die N­ü­r­bur­gring ge­jaag. Tot­dat F­ritz die reg­te da­ta op sy skerm kon sien.

Die en­jin­klank is per­fek. Bin­ne die ka­juit is dit nog be­ter: nie so hard dat jy moet skree nie, maar net ge­noeg de­si­bels om ’n Mo­na Li­sa-glim­lag te ont­lok as jy vet gee in twee­de.

En dan die bloed­lyn. Daar sit ’n 2.5-li­ter onder die en­jin­kap. Vyf si­lin­ders. Lui dit ’n klok­kie? Ont­hou jy die eer­ste Au­di Qu­at­tro van die vroeë 1980’s? Die

vier­wiel­ge­dre­we Au­di wat Sa­rel van der Mer­we en die res van ons op­ge­won­de ge­had het?

Dit was daar­die vyf­si­lin­der­en­jins van Au­di wat sy on­der­steu­ners so trots laat stil­hou het langs die BMW’s en Mer­ce­des­se. U­niek, anders en toe­be­deel met ’n re­nen­jin-twee­ling­broer wat die tyd­ren­ba­ne aan flar­de ry.

Dit is her­koms. Jy het ’n ge­skie­de­nis, of jy het dit nie. Nie­mand kan dit op­to­wer nie.

Dit is wat maak dat ’n In­die­se groep Ja­guar koop en daar­die han­dels­merk voort­sit, al kon hy

die naam ver­an­der het. Waar­om ’n C­hi­ne­se groep Vol­vo aan­skaf. As jy ’n mo­der­ne toe­tre­der son­der ’n his­to­rie­se her­koms is, word jy hier­toe ge­dwing. Die sak­ke word diep hier­voor ge­skud.

Die ver­vaar­di­gers wat daar­die her­koms in sy an­na­le het, weet dit eg­ter ook. En be­nut dit ten vol­le. BMW het fluks die oor­een­koms­te raak­ge­sien tus­sen sy ou 2002-mo­del van die 1970’s, en sy mo­der­ne M2. Oor­een­koms­te wat nie nood­wen­dig daar was, of ge­re­de­lik sig­baar nie. ’n S­kets­lyn

hier. ’n Nier­tjie-boog daar.

Au­di het ’n jaar of tien ge­le­de met die ge­dag­te ge­speel om sy ou han­dels­merk van voor die Twee­de Wê­reld­oor­log, Horch, weer te laat her­leef. Die groep wou in na­vol­ging van Mer­ce­des se May­bach die Horch-naam vir sy eie me­de­din­ger be­nut.

Dit was gevaarlike ter­rein. Duit­se voor­oor­log­se ge­skie­de­nis is nie te net­jies nie en dit was juis die bes­te ja­re van die Horch-naam. Het die ver­keer­de volks­lei­er voor sy troe­pe in so ’n mo­tor ge­pa­ra­deer, ter­wyl hy ’n be­rug­te sa­luut ge­gee is? Dalk nie. Maar dis sen­si­tief.

Ge­luk­kig het die wê­reld­e­ko­no­mie die be­sluit vir In­gol­stadt ver­ge­mak­lik. Die A­me­ri­kaan­se mark het in 2008 in­een­ge­stort en ’n re­ses­sie is wê­reld­wyd in­ge­lui. Pe­per­duur voer­tuie was ou nuus en bo­wen­dien moes Mer­ce­des sy May­bach on­ver­wyld staak. Die Horch het nooit op­ge­staan nie.

Daar is toe op ’n an­der bloed­lyn ge­fo­kus, en van ’n meer ap­tyt­li­ke era: Die Qu­at­tro.

Die Qu­at­tro was ’n i­koon van die 1980’s, en nie net was hy suk­ses­vol nie, maar sy DNS was u­niek. Dit was die per­fek­te som van ver­skil­len­de de­le.

Mo­der­ne klank­ma­ni­pu­le­ring het he­laas die laas­te sê in hier­die be­mar­kings­oe­fe­ning wat vir ’n oom­blik ge­loof­baar was. Ek mis die ou vyf­si­lin­der se ken­mer­ken­de krrr-klank as jy hard ver­snel. Ses­si­lin­ders is streel­sag. Vier­si­lin­ders is as­ma­ties. Die Vyf het jou ’n tas­ba­re, me­ga­nie­se te­rug­voer ge­bied.

Moet nie ’n fout maak nie. Die RS3 is ’n mon­ster. Hy vreet die A45 AMG’s en M2’s vir brek­fis dat hul­le soos mel­ke­ri­ge Wee­tBix langs sty­we Mal­ta­bel­la lyk. En dan sit hy aan vir nog spek en ei­ers.

My Hi-Te­cs het nie S­wit­ser­se her­koms nie. Maar dit hou, en dit werk. Tag­tig jaar te­rug se her­koms is al­les. Maar ook niks.

Ont­hou jy die Au­di Qu­at­tro van die 1980’s? Sy vyf­si­lin­der­tur­bo en vier­wiel­vas­trap het die wê­reld warm ge­jaag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.