Oor­skot

Volksblad - - Sake -

Te veel krag

E­s­kom het on­langs ge­sê hy het so­veel krag hy s­ka­kel tot 14 een­he­de van sy ou­er steen­kool­krag­sta­sies oor na­we­ke af.

E­s­kom gaan die Hen­dri­na­, Groot­vlei­ en Ko­ma­ti­krag­sta­sie in die vol­gen­de drie tot vier jaar ty­de­lik sluit om die oor­skot­krag te be­perk en krag­op­wek­kings­kos­te op­ti­maal te be­stuur.

E­s­kom sê een ma­nier hoe hy van die oor­skot ont­slae kan raak, is om e­lek­tri­si­teit na buur­lan­de uit te voer.

Hy mik om sy uit­voer teen 2022 met meer as 400% te ver­hoog.

Comments

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.