Blo­kraai

Volksblad - - Geklassifiseerd -

Dwars:

5. Ge­maak soos ’n bal wat oor die grond trek

7. Land­streek, soos dié waar­in jy ge­bo­re is en groot­ge­word het

8. Be­drieg

9. Hou­plek

10. Dof

11. Min­der siek

12. Maak hul­le as jy dink dat jy ’n ramp sien kom

15. Be­ris­pe

16. Ge­ring

18. Voor­set­sel

20. Kort­wiek

22. Ver­maak­lik­he­de in ’n stad in die don­ker ure

23. Laat op­vlam

Af:

1. Be­ly

2. Ont­dek­king

3. Rug­by­for­ma­sie

4. Groep ge­wa­pen­de bur­gers by skiet­oe­fe­nin­ge

5. P­re­sent

6. Dran­kie van ’n plant in ons fyn­bos­wê­reld

11. Voor­oor buig

13. Oop­gaan

14. Wond­vog of pas­sie

17. Aand­groet

18. Sleep

19. Be­proef

21. Om die bos lei

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.