Pro­te­as laat die Aus­sies sid­der

Skra­le ses doe­le skei span­ne in Can­ber­ra

Volksblad - - Sport - Ann­chen Nel

Watwou moedig, dit was sen­sa­si­o­neel!

Dít was Nor­ma Plum­mer, Suid-A­fri­ka se kon­sul­tant-af­rig­ter, se woor­de gister op die nuus­kon­fe­ren­sie ná ’n skit­ter­ver­to­ning teen die Aus­tra­lie­se net­bal­span.

Suid-A­fri­ka se se­we­tal het Aus­tra­lië, die wê­reld­kam­pi­oen, kwaai uit­ge­daag en ein­de­lik in Can­ber­ra met ’n skra­le ses doe­le die knie ge­buig. Die tel­ling in dié toets in die vierhoekige reeks was 58-52.

Plum­mer was die brei­er toe die Aus­sies in 2007 en 2011 wê­reld­ti­tels ver­o­wer het, maar sy sou gister trot­ser op haar an­der span in Groen-enGoud ge­wees het.

Die Pro­te­as se ver­to­ning volg op ’n ewe in­druk­wek­ken­de een in Saterdag se eer­ste toets teen Nieu-See­land. Die doe­le­ver­skil was toe se­we.

Die ver­skil met ses doe­le e­we­naar die ses waar­mee 1967 se S­pring­bok­ke met 29-35 in die Wê­reld­be­ker-toer­nooi teen Aus­tra­lië ver­loor het.

Suid-A­fri­ka, nr. 5 op die wê­reld­rang­lys, het ver­le­de jaar met 25 doe­le teen die Aus­tra­li­ërs ver­loor.

In 2015 se Wê­reld­be­ker-toer­nooi was die ga­ping ’n ys­li­ke 35 doe­le.

“Suid-A­fri­ka het voorheen met 55 of 35 doe­le ver­loor. In Ja­nu­a­rie was dit 16 doe­le, nou het ons dit ver­der laat krimp,” sê Plum­mer.

“Hul­le het fi­siek by die die blok­ke en het die eer­ste vier doe­le be­haal. Hy het ná die eer­ste kwart met 14-11 voor­ge­loop.

Toe vind die Pro­te­as hul vuur en rit­me. Hul­le het die bal met groot ge­duld na die doel­sir­kel ge­voer en die selfvertroue het ge­groei.

Ná se­we mi­nu­te in die twee­de kwart het hul­le sa­ke ge­lyk ge­maak met 18-18 en toe hul neus voor ge­kry.

Die Aus­sies kon nie die bal by P­hil­lip kry nie en sy is deur G­re­tel Tip­pett ver­vang.

Suid-A­fri­ka was met twee doe­le voor voor­dat die Aus­sies kon te­rug­slaan om in die dood­snik­ke van die eer­ste helf­te ge­lyk te trek (27-27).

Die Di­a­monds het in die der­de kwart 17 doe­le teen­oor 12 by­ge­voeg om met 44-39 voor te loop.

Vyf doe­le is nie on­oor­kom­baar nie.

Maar toe stuur Aus­tra­lië sy an­der Cait­lin op.

Cait­lin Bas­sett het Thwai­tes op doel ver­vang en die vars be­ne het dadelik ’n ver­skil ge­maak.

Die Aus­sies het hier­na hul bal­be­sit be­ter be­skerm om die toets met 58-52 te be­klink.

Suid-A­fri­ka kon spog met ’n doel­ge­mid­del­de van 90% teen­oor die wen­span se 85%.

Li­sa A­lex­an­der, die Aus­sie­af­rig­ter, sê die kom­pe­ti­sie tus­sen die voor­ste span­ne raak fel­ler.

“Dit is fan­tas­ties vir in­ter­na­si­o­na­le net­bal. Ons weet ons moet har­der werk.

“Ons moet gaan ont­leed wat aan die ge­beur is,” sê A­lex­an­der.

En­ge­land het vroe­ër gister in Auck­land ver­ras deur Nieu-See­land met 49-45 te klop.

Suid-A­fri­ka reis nou na Nieu-See­land se Suid-ei­land waar hy Son­dag in In­ver­car­gill teen En­ge­land speel.

Aus­tra­lië en Nieu-See­land sal me­kaar ook daar die stryd aan­sê.

Fo­to: GETTY IMAGES

Suid­A­fri­ka se ver­de­di­ger P­hum­za Ma­we­ni en die Aus­sie­doel Cait­lin Thwai­tes stry om bal­be­sit in gister se net­bal­toets in die vierhoekige reeks in Can­ber­ra. Ma­we­ni was rots­vas en het ’n puik wed­stryd ge­speel. Aus­tra­lië was met 58­52 baas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.