E­s­kom moet dalk van sy krag­sta­sies ver­koop

‘Hy sal dalk in 2018 van sy krag­sta­sies ver­koop’

Volksblad - - Voorblad - Yolandi Groe­ne­wald Chris Yel­land en

E­s­kom suk­kel om fi­nan­sie­ring te kry en as dit so voort­gaan, kan hy teen ein­de Ja­nu­a­rie so­wat R5 mil­jard in die rooi wees.

Dit is ’n ope vraag of hy dan sa­la­ris­se en ander be­dryfs­kos­te sal kan be­taal.

Een van die redes is die be­stuurs­pro­ble­me wat hy on­der­vind, blyk uit E­s­kom se jong­ste ver­slag aan Lyn­ne Bro­wn, mi­nis­ter van o­pen­ba­re on­der­ne­mings.

Die waar­ne­men­de voor­sit­ter van E­s­kom se di­rek­sie, Zet­hem­be K­ho­za, het dit gis­ter aan Bro­wn oor­han­dig.

Daar­uit word dit dui­de­lik dat die krag­ver­skaf­fer se li­ki­di­teit vin­nig be­sig is om op te droog om­dat die ka­pi­taal­mark hom nie sim­pa­tiek is nie.

Lui­dens die ver­slag sal E­s­kom teen die ein­de van die maand net R1,2 mil­jard kon­tant – ver­ge­le­ke met ’n tei­ken van R20 mil­jard – oor­hê. Teen ein­de Ja­nu­a­rie kan hy ’n te­kort aan R5 mil­jard hê.

Ma­lu­si Gi­ga­ba, die mi­nis­ter van fi­nan­sies, het in sy on­lang­se mid­del ter­myn be­gro­tings raam­werk ge­sê Es kom se geld­pro­ble­me is een van die groot­ste be­drei­gings vir die e­ko­no­mie.

E­s­kom sê in sy ver­slag hy sal sy kos­te dras­ties moet be­snoei en sy kort­ter­myn-ka­pi­taal be­ste­ding met tus­sen R5 mil­jard en R10 mil­jard moet sny tot­dat sy fi­nan­sie­ring ge­fi­na­li­seer is.

Die par­le­ment is be­sig met ’n on­der­soek na be­we­rings van staat­skaping by E­s­kom.

In­s­ti­tu­si­o­ne­le be­leg­gers het aan E­s­kom ge­sê die on­der­soek is be­lang­rik om die kwes­sies uit te lig wat aan­dag moet kry, sê K­hu­lu P­ha­si­we, E­s­kom se woord­voer­der.

Be­leg­gers ver­eis ’n sta­bie­le be­stuur­struk­tuur voor­dat hul­le nu­we le­nings sal toe­staan, sê P­ha­si­we.

In­tus­sen word die ont­trek­king van geld uit le­nings­ge­rie­we be­spoe­dig om li­ki­di­teit te ver­be­ter.

Es kom is een van die tal­le staat s maat­skap­pye wat’ n waar­ne­men­de hoof­be­stuur­der het.

John­ny Dlad­la is ver­le­de maand as waar­ne­men­de hoof­be­stuur­der ver­vang deur Se­an Maritz. Bro­wn het toe ge­sê ’n per­ma­nen­te hoof­be­stuur­der be­hoort voor ein­de van­dees­maand aan­ge­stel te wees.

Chris Bec­ker, e­ko­no­mie­se stra­teeg van In­ves­tec, sê die re­ge­ring kan dalk vol­gen­de jaar be­gin om van sy krag­sta­sies te ver­koop om E­s­kom se geld­sa­ke te red.

Die ver­koop van staats­ba­tes sal die vin­nig­ste ma­nier wees om SuidA­fri­ka se be­leg­gings­gra­de­ring weer te ver­hoog.

Die ri­si­ko is wel dat die staat sy ba­tes aan mee­lo­pers kan ver­koop.

Bec­ker het op ’n me­dia-in­lig­ting­ses­sie eg­ter ook ge­sê ’n ver­de­re af­gra­de­ring van Suid-A­fri­ka se kre­diet­gra­de­ring is reeds in mark­pry­se in­ge­re­ken en sal die rand, in­fla­sie, die aan­de­le­mark en be­leg­gers­ver­troue raak. Niks wat vol­gen­de jaar ge­doen word, kan die ne­ga­tie­we ge­vol­ge ver­an­der wat die ver­swak­king van die sa­ke­si­klus reeds op die staat se be­gro­tings­pro­ses­se sal hê nie.

“Suid-A­fri­ka is in ’n si­klie­se af­swaai en baie min kan ge­doen word.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.