Gaan koop nóú jou vleis

Volksblad - - Nuus - El­sje du Toit

Hoe­wel vee­boe­re van oor tot oor glim­lag oor die hui­di­ge goeie vleis­pry­se, word ver­brui­kers aan­ge­raai om slim te koop voor die fees­tyd.

Ne­li­us Fer­rei­ra, Vry­staat­se voor­sit­ter van die Rooi­vleis­pro­du­sen­te­or­ga­ni­sa­sie (RPO), sê die ver­brui­ker het dees­dae baie ge­mak­lik ge­raak.

“Baie min men­se het reg­tig dees­dae nog vries­kas­te en koop dus nie meer in groot­maat nie. Hul­le koop el­ke dag hul pak­kie vleis by Wool­wort­hs of Pick n Pay, wat mooi ver­pak is, en mô­re doen hul­le die­self­de,” sê hy.

“Hul­le gaan nie meer slag­huis toe nie en bou ook nie meer ’n ver­hou­ding met hul slag­ter op nie. Gaan soek jou snit­te uit en praat met jou slag­ter. Ek be­lo­we jou jy gaan meer waar­de vir jou geld kry as by e­ni­ge an­der win­kel.”

Hy skryf die re­de vir die sty­ging in die vleis­pry­se toe aan die droog­te.

“Daar is nou ’n groot vraag na vleis, maar ’n lae aan­bod om­dat baie van die vee­boe­re hul kud­des moes ver­min­der weens die droog­te. Dus is die die­re baie skaars.”

Dit gaan eg­ter nog ’n paar jaar duur voor­dat boe­re weer hul kud­des kan op­bou en weer vleis kan voor­sien soos in die ver­le­de.

Co­bus Fen­wick, ei­e­naar van Fen­wick’s Slag­huis in Bloem­fon­tein, sê die groot­ste pro­bleem vir slag­hui­se is ook die groot vraag na vleis.

“Jy sal al­tyd ’n groei in aan­vraag hê, want die droog­te ver­oor­saak nie men­se se dood nie. Die die­re gaan dood, maar el­ke dag word daar steeds tal­le men­se ge­bo­re en al­mal wil vleis eet,” sê hy.

“Die im­pak van die droog­te, as­ook dief­stal, siek­tes en on­ge­dier­tes, het ’n baie gro­ter in­vloed as e­ni­ge in­fla­sie op vleis­pro­du­sen­te. Men­se kom hier in en dring daar­op aan om vleis te kry. Dees­dae kan ons net ver­koop wat ons kry.”

Fer­rei­ra sê eg­ter in­dien daar goeie droog­te­hulp van die re­ge­ring ty­dens die droog­te was, sou daar nie nou so ’n te­kort aan vleis ge­wees het nie.

“Dan sou ons die die­re aan die le­we kon hou. Suid-A­fri­ka se ge­hal­te is steeds van die bes­te ter wê­reld en ek dink nie ons pry­se is uit­spat­tig hoog nie.

“As jy R150 per ki­lo­gram vir ’n skaap­tjop hier in Suid-A­fri­ka be­taal, moet jy die­self­de tjop met pry­se in A­me­ri­ka of Aus­tra­lië ver­ge­lyk. Daar sal jy dalk R450 per ki­lo­gram be­taal.”

Hy weet eg­ter nie of die goeie vleis­pry­se vir boe­re so sal voort­gaan nie. “Die sei­soen is nog nie mooi op dreef nie.”

Fen­wick be­veel ver­brui­kers aan om in No­vem­ber reeds vleis te koop. “Moe­nie vleis in De­sem­ber vir die fees­tyd koop nie, want dan is die pry­se hoog en die bo­nus­pry­se ver­by. Koop nóú ge­noeg skaap­bou­de vir die Kers­ta­fel.”

Fo­to: MLUNGISI LOUW

’n Skaap­boud is die ge­sog­ste deel van ’n skaap. Co­bus Fen­wick, ei­e­naar van Fen­wick’s Slag­huis in Bloem­fon­tein, sê die bou­de maak so­wat 40% van ’n skaap uit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.