Die stu­die

Volksblad - - Nuus -

Die SOE’s word in die ver­slag ge­meet aan die hand van hul be­dryfs­ka­pi­taal­ver­hou­ding en die ver­hou­ding van hul net­to skuld tot die ver­dien­ste voor ren­te, be­las­ting, waar­de­ver­min­de­ring en a­mor­ti­sa­sie (e­bit­da).

Dié re­ken­kun­di­ge ver­hou­dings word met die ver­hou­dings van die top­40­maat­skap­pye op die JSE ver­ge­lyk.

Die doel is om te kyk wat­ter waar­de vir be­las­ting­geld ge­kry word in SOE’s, teen­oor die waar­de wat ge­wo­ne be­leg­gers op die aan­de­le­mark sou ver­wag.

Vier van die vyf staats­in­stel­lings is on­der die maat­staf van die JSE se top­40­in­deks ten op­sig­te van die be­dryfs­ka­pi­taal­ver­hou­ding.

“Dit dui op maat­skap­pye wat on­ver­ant­woor­de­lik met skuld om­gaan,” sê So­li­da­ri­teit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.