Le Clos wen goud, sil­wer in To­kio

Volksblad - - Sport - Ti­nus van S­ta­den

C­had le Clos het sy se­ge­tog in die Wê­reld­be­ker-kort­ba­dreeks gis­ter voort­ge­sit met t­wee me­dal­jes op die eer­ste dag van die se­wen­de by­een­koms in To­kio, Ja­pan.

Le Clos het een goue en een sil­wer­me­dal­je ge­wen om sy po­si­sie bo­aan die al­ge­he­le pun­te­stand te ver­sterk.

Die Suid-A­fri­ka­ner het die 50 m-vlin­der­slag in 22.49 se­kon­des ge­wen. Pa­vel San­ko­vich van Bul­ga­rye was twee­de in 22.81 se­kon­des.

Le Clos is nou vir vier jaar lank on­oor­won­ne in die 50 m-vlin­der­slag. Hy het dié i­tem 27 keer ag­ter­een­vol­gens by Wê­reld­be­ker-by­een­koms­te ge­wen en ook t­wee keer ná me­kaar by Wê­reld­by­een­koms­te.

Ná dié se­ge het Le Clos vir die 100 m-vry­slag aan­ge­tree. Rus­land se Vla­di­mir Moro­zov, ver­le­de jaar se al­ge­he­le mans­wen­ner, het die goue me­dal­je in 45.65 ge­wen en Le Clos sil­wer met ’n tyd van 46.09.

Le Clos het die na­week drie goue me­dal­jes op die ses­de by­een­koms van die reeks in Bei­jing, C­hi­na, ge­wen. Dít het sy voor­sprong op die al­ge­he­le pun­te­lys tot 360 rang­lys­pun­te ver­groot.

Die t­wee goue me­dal­jes wat Moro­zov in C­hi­na ge­wen het, het mee­ge­bring dat hy sy land­ge­noot Ki­rill P­ri­go­da ver­by­ge­steek het om die twee­de plek in te neem met 237 rang­lys­pun­te.

Die by­een­koms in To­kio loop van­dag ten ein­de. Le Clos se naam ver­skyn nie op die in­skry­wings­lys vir i­tems wat nog be­slis moet word nie.

Die agt­ste en laas­te by­een­koms van die Wê­reld­be­ker­reeks vind Sa­ter­dag en Son­dag in Sin­ga­poer plaas.

As Le Clos weer as die reeks se al­ge­he­le mans­wen­ner be­kroon word, sal dit vir die vier­de keer, ’n re­kord, wees.

■ Le­de van die En­gel­se swem­span, in­slui­tend die bors­slag­ko­ning A­dam Pe­a­ty, is be­sig met ’n oe­fen­kamp in S­tel­len­bosch ter voor­be­rei­ding vir die S­ta­te­bond­spe­le in A­pril in Aus­tra­lië.

Die span van 15 swem­mers en t­wee af­rig­ters sal tot 24 No­vem­ber daar voor­be­rei.

Vol­gens Ka­rin Hugo, ’n af­rig­ter by Ma­ties-swem, oe­fen die be­soe­kers op hul eie.

Be­ne­wens Pe­a­ty is be­ken­de swem­mers soos Mol­ly Renshaw en Jack Bur­nell ook daar.

Fo­to: GETTY

C­had le Clos in die Wê­reld­be­kerk­ort­ba­dreeks se by­een­koms in Bei­jing in ak­sie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.