S­ta­te­bond­spe­le: Cas­ter jaag weer dub­be­le glo­rie

Volksblad - - Sport -

Cas­ter Se­me­nya sal vol­gen­de jaar op die S­ta­te­bond­spe­le in Aus­tra­lië weer ’n dub­be­le aan­slag in die 800 m en die 1 500 m na­jaag na­dat sy dit van­jaar by die Wê­reld­at­le­tiek­by­een­koms pro­beer het.

Se­me­nya het op kort ken­nis­ge­wing be­sluit om in Lon­den ook aan die 1 500 m deel te neem en het ein­de­lik met die brons­me­dal­je weg­ge­stap in ’n i­tem wat sy nog nie voor­heen by in­ter­na­si­o­na­le by­een­koms­te ge­hard­ loop het nie. Sy is ook as die wê­reld­kam­pi­oen in die 800 m ge­kroon.

“Ek sal weer vir die dub­bel gaan, maar ek moet my tak­tiek (in die 1 500 m) ver­be­ter,” het sy ge­sê.

Je­an Ver­ster, haar af­rig­ter, het ge­sê die 800 m­wê­reld­re­kord is in hul vi­sier.

“Ons sal vol­gen­de sei­soen na die wê­reld­re­kord mik.” Hy meen hul­le sal ná die S­ta­te­bond­spe­le dié re­kord (1:53.28) na­jaag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.