Be­a­le wys sy ba­tes saam met prins Wil­li­am

Volksblad - - Sport -

Aus­tra­lië se Kurt­ley Be­a­le is uit die veld ge­slaan na­dat ’n fo­to van hom in ’n skrap­se swem­broek saam met B­rit­tan­je se prins Wil­li­am ’n sen­sa­sie op so­si­a­le me­dia ver­oor­saak het.

Die Wal­la­by­ster het voor­be­rei vir ’n ys­bad ná die Aus­sies se se­ge van 29­21 oor Wal­ lis Sa­ter­dag in Car­diff toe prins Wil­li­am hul­le in hul kleed­ka­mer be­soek om hul­le ge­luk te wens. Be­a­le het die fo­to met sy so­wat

66 000 vol­ge­lin­ge op In­sta­gram ge­deel en ge­sê: “Wan­neer jy by die par­ty­tjie op­daag en voel jy is te net­jies aan­ge­trek.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.