24 uur Fidji taai­er toets as S­pring­bok­ke, sê Rob Ke­ar­ney

Volksblad - - Sport -

Ier­land se ge­sou­te heel­ag­ter Rob Ke­ar­ney glo Fidji kan die na­week meer kops­or­ge op die rug­by­veld ver­oor­saak as wat die ge­val die af­ge­lo­pe Sa­ter­dag teen Suid­A­fri­ka was.

Die Ie­re het die Bok­ke ’n re­kord­loe­sing van 38­3 in Du­blin toe­ge­dien.

Fidji het sy eer­ste toets van die jaar­eind­toer met 10­19 teen I­ta­lië ver­loor.

Vol­gens Ke­ar­ney tel die ne­der­laag nie vir veel nie, want die Suid­see­ei­ lan­ders het dalk nie hul sterk­ste span ge­kies nie.

“Ons weet wat­ter be­drei­ging hul­le in­hou en daar is spe­lers wat oor die laas­te paar jaar goeie rug­by ge­speel het. Hul­le is be­slis ’n span wat be­sig is om op­gang te maak en hul spel te ver­be­ter.

“Hul­le lyk na ’n span wat goed af­ge­rig word. Dit gaan be­slis ’n groot uit­da­ging wees,” sê Ke­ar­ney.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.