Ou be­ken­de han­teer fluit­jie

Volksblad - - Sport - S­port24

Die er­va­re Ni­gel O­wens sal die skeids­reg­ter wees wan­neer Suid­A­fri­ka en Frank­ryk me­kaar Sa­ter­dag in Pa­rys op die rug­by­veld pak.

Dit sal die 16de keer wees dat dié 46­ja­ri­ge Wal­lie­ser ’n toets be­heer waar­in die S­pring­bok­ke speel.

Way­ne Bar­nes en Tom Fo­ley is die as­sis­tent­skeids­reg­ters, ter­wyl Ro­wan Kitt die te­le­vi­sie­skeids­reg­ter sal wees.

O­wens was die skeids­reg­ter toe die All Blacks die S­pring­bok­ke vroe­ër van­jaar in die Rug­by­kam­pi­oen­skap met 57­0 in Al­ba­ny af­ge­ran­sel het.

Die S­pring­bok­ke se laas­te t­wee toet­se op hul jaar­eind­toer sal deur t­wee Fran­se bla­sers, Ro­main Poi­te teen I­ta­lië, en Jérô­me Gar­cès teen Wal­lis, be­har­tig word. –

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.