Wys vir Volks­blad wat in jou wê­reld aan­gaan

Volksblad - - Nuus -

Wys Volks­blad wat in jou wê­reld aan­gaan.

Stuur fo­to’s na leser­fo­to@volks­blad.com om ’n kans te staan dat jou fo­to op Net­werk24, op Volks­blad se Fa­ce­book-blad of selfs in die koe­rant ge­plaas word.

Dit is be­lang­rik dat dit nu­we of on­lang­se fo­to’s moet wees. Le­sers moet ook be­ves­tig dat die fo­to sy of haar eie werk is. Fo­to’s moet gro­ter as 1 MB wees en in ’n j­peg-for­maat ge­stuur word. Gee ons ’n kort be­skry­wing van waar en wan­neer die fo­to ge­neem is en wat die sto­rie ag­ter die fo­to is. Ver­skaf ook die fo­to­graaf se vol­le naam en be­son­der­he­de, as­ook die stad of dorp waar hy/sy woon.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.