Laas­te kans om koop­be­wy­se vir brand­stof los te slaan

Volksblad - - Nuus -

Le­sers van Volks­blad kry van­dag vir ou­laas die kans om drie van 12 brand­stof­koop­be­wy­se ter waar­de van R1 000 elk te wen.

Le­sers wat hul koe­ran­te by straat­ver­ko­pers in Bloem­fon­tein, Kroon­stad, Beth­le­hem en Kim­ber­ley koop, kry el­ke dag ’n in­voeg­sel in die koe­rant waar­op ’n an­der sleu­tel­woord ver­skyn.

Die woor­de vorm saam ’n sin wat van­dag (Vry­dag) na ons SMS-lyn ge­stuur moet word. Die kom­pe­ti­sie duur tot 8 De­sem­ber.

Om vir die prys in aan­mer­king te kom moet jy van­dag die sleu­tel­woord brand­stof, ge­volg deur die vol­le­di­ge sin van die week wat ver­by is se woor­de, stuur na 45527, ge­volg deur jou naam, van en die naam van die dorp of stad waar­in jy woon. Die wen­ners se na­me sal in die koe­rant be­kend ge­maak word.

■ SMS’e kos R1,50. In­dien jy ’n SMS na 45527 stuur, gee jy Volks­blad in­ge­vol­ge wet toe­stem­ming om jou vir be­mar­kings­doel­ein­des te kon­tak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.