NG kerk De­wets­dorp vier Je­sus

Volksblad - - Kontrei -

Die NG kerk De­wets­dorp het on­langs sy Kers­sang­diens ge­hou. Die ver­haal oor die ge­boor­te van Je­sus is ver­tel en tus­sen die ver­tel­le­ry het die Kers­sang plaas­ge­vind. Die ge­meen­te en die kerk­koor het saam­ge­sing en die koor van die S­til­le­ha­we­te­huis vir be­jaar­des het ook deel­ge­neem. Ker­se is aan­ge­steek na­dat die kerk ver­don­ker is en dit was ’n fees van lig­gies. Lud­wig en Ané K­nauff het ook aan die diens deel­ge­neem.

Fo­to: MERCIA DE BEER

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.