En­gel­se maak ge­reed vir S­to­kes­‘sir­kus’

Volksblad - - Sport -

Die ge­skors­te veel­sy­di­ge s­pe­ler Ben S­to­kes is gis­ter in En­ge­land se groep in­ge­sluit vir die een­dag­reeks teen Aus­tra­lië, met die af­rig­ter T­re­vor Bayliss wat reg­maak vir ’n “sir­kus” in­dien hy speel­kans kry.

S­to­kes (26) se skor­sing is nog nie deur die En­gel­se K­rie­ket­raad (ECB) op­ge­hef na­dat hy in Sep­tem­ber in heg­te­nis ge­neem is ná ’n ge­veg bui­te ’n nag­klub in B­ris­tol nie.

Die po­li­sie on­der­soek nog ’n saak van aan­ran­ding en het nog nie be­sluit of S­to­kes aan­ge­kla gaan word nie.

Die aan­vangs­kol­wer A­lex Ha­les (28), wat saam met S­to­kes in die­self­de laat­nag-voor­val be­trok­ke was maar in­tus­sen kwyt­ge­skeld is, is ook in die groep in­ge­sluit.

BBC S­port be­rig die En­gel­se keur­ders sê in ’n ver­kla­ring hul­le is aan­ge­raai om die sterk­ste moont­li­ke groep van 16 spe­lers te kies en het die duo daar­om in­ge­sluit.

Die reeks van vyf wed­stry­de be­gin op 14 Ja­nu­a­rie.

“A­lex Ha­les en Ben S­to­kes is al­bei in­ge­sluit, hoe­wel hul deel­na­me af­hang van e­ni­ge re­le­van­te straf­reg­te­li­ke of tug­stap­pe wat ver­band hou met die voor­val in B­ris­tol,” sê hul­le.

Bayliss er­ken S­to­kes se moont­li­ke ver­sky­ning in Aus­tra­lië kan die span se fo­kus ver­steur. Wan­neer hy ook al te­rug­keer, gaan dit bie­tjie van ’n sir­kus wees, dit is ver­se­ker,”

Wan­neer hy ook al te­rug­keer gaan dit bie­tjie van ’n sir­kus wees. — T­RE­VOR BAYLISS

sê hy.

“Of dit e­nig­sins meer van ’n sir­kus sal wees as wat dit reeds is, is moei­lik om te sê. Wan­neer dit ge­beur, moet ons die hou op die ken vat en voort­gaan met ons sa­ke.

“Ons sal een of an­der tyd daar­by moet aan­pas,” sê Bayliss.

■ En­ge­land se een­dag­groep: Eoin Mor­gan (k), Moeen Ali, Jo­na­than Bair­stow, Ja­ke Ball, Sam Bil­lings, Jos Butt­ler, Tom Cur­ran, A­lex Ha­les, Li­am Plun­kett, A­dil Rashid, Joe Root, Ja­son Roy, Ben S­to­kes, Da­vid Wil­ley, Chris Wo­a­kes, Mark Wood. – S­port­re­dak­sie

Fo­to: GETTY IMAGES

Ben S­to­kes het Son­dag sy te­rug­keer tot die spel vir die Canterbury Kings in Ni­euSee­land ge­maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.