Mi­cha­el Joy­ce is nou Kon­ta se nu­we af­rig­ter

Volksblad - - Sport - – Reuters

S­kaars ’n week na­dat Mi­cha­el Joy­ce en Vic­to­ria A­za­ren­ka se paaie ge­skei het, is dié A­me­ri­kaan­se ten­nis­af­rig­ter deur die B­rit Jo­han­na Kon­ta (fo­to) op­ge­raap.

Die paaie van Kon­ta, wat van­jaar so hoog as nom­mer vier op die wê­reld­rang­lys ge­vor­der het, en haar Bel­gie­se af­rig­ter Wim Fis­et­te het in Ok­to­ber ge­skei.

Kon­ta het die jaar uit­ste­kend be­gin en die Syd­ney In­ter­na­ti­o­nal­, so­wel as die Mi­a­mi Ope­ti­tel, ge­wen.

Haar voor­be­rei­ding vir die Aus­tra­lie­se Ope be­gin op 31 De­sem­ber met ’n toer­nooi in B­ris­ba­ne.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.