Jon­ty groet Mum­bai In­di­ans ná ne­ge sei­soe­ne

Volksblad - - Sport - – es­p­n­cri­cin­fo

Jon­ty R­ho­des het ná ne­ge sei­soe­ne die tuig as veld­werk­af­rig­ter van die Mum­bai In­di­ans in die In­die­se P­re­mier­liga (IPL) neer­ge­lê.

Dié voor­ma­li­ge Pro­tea het op eie ver­soek sy ver­bin­te­nis met die drie­ma­li­ge IPL­kam­pi­oen be­ëin­dig.

Ja­mes Pam­ment, ’n 49­ja­ri­ge En­gels­man van ge­boor­te, is in R­ho­des (48) se plek aan­ge­stel. R­ho­des was se­dert 2009 deel van die Mum­bai In­di­ans se af­rig­ting­span.

Dié span se ei­e­naar, A­kash Am­ba­ni, was vol lof vir sy aan­deel in hul suk­ses oor die ja­re. “Jon­ty se by­drae kan nie in woor­de op­ge­som word nie. Ons re­spek­teer sy be­sluit en wens hom al­les van die bes­te vir die toe­koms toe,” sê Am­ba­ni.

R­ho­des het 52 toet­se en 245 een­dag­wed­stry­de vir die Pro­te­as ge­speel. Hy het wê­reld­wyd roem ver­werf vir sy at­le­tie­se ver­mo­ëns as veld­wer­ker.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.