Re­al Ma­drid se Ro­nal­do be­haal nog ’n re­kord

Volksblad - - Sport - S­port­re­dak­sie

C­ris­ti­a­no Ro­nal­do (fo

to) het Woens­dag wéér ’n Kam­pi­oe­ne­li­ga­re­kord ver­be­ter met sy doel in Re­al Ma­drid se se­ge met 3­2 teen Bo­rus­sia Dort­mund.

Hy het die eer­ste s­pe­ler ge­word om in al ses groep­wed­stry­de die doel­hok te vind. Ro­nal­do (32), met ne­ge doe­le, is die voor­ste doe­le­vraat in die Kam­pi­oe­ne­li­ga vir die ses­de ag­ter­een­vol­gen­de sei­soen. Sy 114 doe­le is boon­op die mees­te in die ge­skie­de­nis van die reeks.

Hy be­leef wel sy swak­ste jaar nog in S­pan­je, met slegs twee doe­le in La Li­ga.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.