Le­lik­ste hond ter wê­reld dood

Volksblad - - Nuus -

Zsa Zsa, die le­lik­ste hond ter wê­reld, is op ne­ge­ja­ri­ge ou­der­dom in haar slaap dood.

Me­gan Brai­nard, die ei­e­naar van die En­gel­se bul­hond, wat ver­le­de maand in Ka­li­for­nië as die le­lik­ste hond ter wê­reld aan­ge­wys is, het Dins­dag haar dood op Facebook aan­ge­kon­dig.

Zsa Zsa het by Brai­nard se pa ge­bly. Toe hy Dins­dag­og­gend wak­ker word, was sy reeds dood, be­rig Pe­op­le.com.

Brai­nard sê sy is ver­plet­ter en die rou­pro­ses gaan moei­lik wees.

“Ek is nog ge­skok. Dit is am­per soos toe sy die kom­pe­ti­sie vir die wê­reld se le­lik­ste hond ge­wen het. Ná twee we­ke het dit steeds nie in­ge­sink nie. Dit gaan waar­skyn­lik die­self­de met haar dood wees,” sê sy.

Brai­nard het ’n spe­si­a­le af­skeid­se­re­mo­nie saam met haar 15 maan­de oue dog­ter­tjie, Ma­reslie, vir Zsa Zsa ge­hou.

Zsa Zsa, die le­lik­ste hond ter wê­reld, was ne­ge jaar oud toe sy dood is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.