Klo­ne van Man­de­la no­dig in dié don­ker uur

Volksblad - - Kommentaar -

I­zak Bergh, Mar­chand

Toe die meer­der­heid wit­tes hul stem ten guns­te van ’n de­mo­kra­tie­se be­stel uit­ge­bring het, het hul­le ge­weet hul­le moes toe­ge­wings en op­of­fe­rings maak.

Hul­le het ge­weet daar sou geen om­draai­kans wees nie. Die mees­te wit­tes was in elk ge­val be­wus van die on­reg van die ver­foei­li­ke a­part­heid en moeg om deur die res van die wê­reld as uit pas met be­skaaf­de nor­me en waar­des be­skou te word. Dank­sy Man­de­la was die voor­heen be­na­deel­des ook be­reid om die stryd­byl te be­gra­we. Al­mal was dit eens dat oor­log meer el­len­de en geen op­los­sing nie sou bring.

Tans loop sa­ke le­lik skeef en die land s­tuur af op ’n ramp. Die wit­tes is bang, want hul­le word el­ke dag ge­dreig en as skelms en ras­sis­te uit­ge­maak. Die arm mas­sas word deur op­por­tu­nis­tie­se po­pu­lis­te soos Ma­le­ma en sy gees­ge­no­te op­ge­sweep. Die wit­tes word ge­troos deur hul­le te ver­tel dat hul­le nie “nou al” dood­ge­maak sal word nie.

Die land kort sterk swart lei­ers­met in­te­gri­teit. Hul­le moet meest­al swart wees, want hul­le maak meer as 80% van die be­vol­king uit. Son­der goeie lei­ers is die land ge­doem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.