Cy­ril-be­sluit dui op geen re­spek vir pro­ses­se

Volksblad - - Kommentaar -

F.M. du P­reez, Oak­glen

P­res. Cy­ril Ra­map­ho­sa se be­sluit om tra­di­si­o­ne­le lei­ers van grond­ont­ei­e­ning vry te stel, wys die re­ge­ring kan nie met be­lang­ri­ke land­sa­ke ver­trou word nie. Dit kom as ’n groot skok vir die res van die be­vol­king vir wie grond­ont­ei­e­ning son­der ver­goe­ding soos ’n meul­steen om die nek hang. Die re­ge­ring het hier­mee die be­vin­ding van sy eie taak­groep, wat grond­ont­ei­e­ning on­der­soek het, son­der meer voor­uit­ge­loop. Dit toon geen re­spek vir die de­mo­kra­tie­se pro­ses­se nie. Is die ANC só bang vir die EFF dat hy by ko­ning Good­will Z­we­li­thi­ni moes vlerk­sleep en sy eie taak­groep be­lag­lik maak?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.