Die waar­de van ’n woord

Volksblad - - Kommentaar -

’n Keur uit die ryk­dom en ver­skei­den­heid van A­fri­kaans, ver­skaf deur die Woor­de­boek van die A­fri­kaan­se Taal.

snoe­sel ww., het ge­snoe­sel: snoe­se­len­de, snoe­se­lend.

1 Jou snoe­sig ge­po­si­si­o­neer: Ek snoe­sel my neus in haar ha­re tot sy glim­lag. (M. Cloe­te in Sa­rie, 24 Aug. 1988, 55). Hy snoe­sel die­per in die kus­sings en maak sy oë toe (A.P. B­rink: S­werf­ling, 1966, 171).

2 Op ’n lief­ko­sen­de of sen­su­e­le ma­nier aan­raak of vas­hou: Soos by vroue, hou ’n man ook daar­van om ge­snoe­sel te word . . . en te hoor dat jy lief is vir hom (Sa­rie, 15 Sept. 1993, 71). By die sy­ven­ster se toon­bank snoe­sel ’n paar­tjie lief­ko­send (F. Loot: Nag­vo­ëls, 2001, 73).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.