On­ver­fyn­de vloek­taal op fees pla

Volksblad - - Kommentaar -

C­har­le­ne S­mith, Bloem­fon­tein

Soe­bats­fon­tein word aan­be­veel deur Volks­blad se kuns­re­dak­sie.

Dat A­fri­kaan­se to­neel­spe­lers San­dra Prins­loo en Fran­ci S­wa­ne­poel deeg­lik voor­be­reid was, is nie te ont­ken nie. Die sto­rie skop lig­te­lik af en ein­dig op ’n vas­van­gen­de noot. Heel­wat hu­mor tus­sen die dra­ma.

Wat ver­stom­mend is, is twee dui­de­lik be­le­se en be­re­se vroue wat dit reg­kry om me­kaar met vloek­taal in die to­neel­stuk te ta­kel. Ver­bor­ge din­ge het ’n ma­nier om na vo­re te kom op dié le­wens­reis.

Maar on­no­dig om haas el­ke A­fri­kaan­se vloek­woord daar­voor in te span toe die hand­skoe­ne tus­sen hul­le uit­ge­trek word.

Dit ten spyt was die ver­weer­de An­dré Hu­gue­net-te­a­ter (met ver­sle­te, ver­bleik­te en ge­skeur­de gor­dy­ne) stamp­vol vir die Woens­dag­aand-ver­to­ning.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.