K­rip­tie­se blok­raai 26

Volksblad - - Pretblad -

Daar is een prys van R200 vir K­rip­tie­se blok­raai 26. Stuur jou in­skry­wing (ag­ter­op ’n toe­ge­plak­te koe­vert met jou voor­let­ters en van, a­dres en sel­foon­nom­mer) na K­rip­tie­se blok­raai 26, Pos­bus 595, Auck­land Park 2006. ’n Sel­foon­nom­mer móét ver­skaf word, en in­skry­wings moet ons bin­ne twee we­ke be­reik.

Dwars:

1. Laat be­sef dat dit waar is (7) 8. Met die bier bui­te, is dit maar gal­le­rig (6) 9. Toe gras nog vol­op was, was die bees laat in die kraal (7) 10. Dans saam met die K­hoi deur dié ge­bak te slaan (6) 11. Pa gee ’n naam aan die ge­vleg­te hoed in ’n A­me­ri­kaan­se land (6) 12. Wan­neer hy be­gin go­ël is dit no­te net waar jy kyk (8) 16. In sy ga­ra­ge het hy al hier­die din­ge te­weeg­ge­bring (8) 20. S­tad van klas­se in Duits­land (6) 21. Met so ’n hoof­tooi­sel plas ek nie graag in wa­ter nie (6) 22. Sa­rie ont­dek ’n G­riek­se let­ter in die bou­val (7) 23. ’n Ka­no­vaar­der ge­niet graag ’n ei­er op sy laas­te skof (6) 24. ’n Se­ke­re soort sop wat knor, laat hom al­leen sien kom klaar (7)

Af:

2. Deel van die lig­gaam wat na­mens die par­ty spreek? (6) 3. Die neus­ho­ring­vo­ël kan toe in Tro­pies-A­me­ri­ka ge­sien word (6) 4. Al strooi jy sand, kan dit dien om kon­tak te ver­my (8) 5. Al is dit hoe ge­loof­waar­dig, dit bly ver­beel­dings­kuns (6) 6. Net die rus­plek vir ’n ou wat toon tam te wees (7) 7. Hul­le is reg vir neu­te maar ge­vaar­lik in die ku­ber­ruim (7) 13. Jou lyf skaars hou (8) 14. Mooi­maak­goed wat by ma be­gin (7) 15. Hoe­kom sal jy bui­te knies as jy hom vei­lig in jou broek­sak dra? (7) 17. Wê, die le­we is nog­tans die moei­te werd (6) 18. Dis by­na reg vir skaats ás die op­per­vlak ge­vries is (6) 19. Hy bly lief vir ’n ro­sie al is hy die oud­ste on­der al­mal (6)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.