Groe­ne­we­gen­ bo­ naTour­ se­ lang­ste­ skof

Volksblad - - Sport -

Fer­nan­do Ga­vi­ria en Pe­ter Sa­gan, wat al­bei reeds twee skof­te ge­wen het, was goed ge­po­si­si­o­neer, maar aan die ein­de was dit die Ne­der­lan­der Dy­lan Groe­ne­we­gen (Lot­toNL-Jum­bo) wat na ’n goed be­re­ken­de eind­po­ging met die se­ge weg­ge­ry het.

Groe­ne­we­gen het gis­ter die se­wen­de skof oor 231 km van Fou­gè­res na C­har­tres – die lang­ste skof van van­jaar se Tour de Fran­ce – ná ’n na­el­ren aan die ein­de in 5:43:42 ge­wen.

Ga­vi­ria (Quik-S­tep Floors) van Co­lom­bia en die Slo­waak­se wê­reld­kam­pi­oen Sa­gan (Bo­ra-Hans­gro­he) het toe on­der­skei­de­lik twee­de en der­de ge­ëin­dig.

Groe­ne­we­gen, wen­ner van ver­le­de jaar se C­hamps-E­lysées-eind­skof, is die vyf­de skof­wen­ner tot dus­ver van­jaar.

Suid-A­fri­ka se Da­ryl Im­pey van die Mit­chel­ton-S­cott-span was gis­ter se­wen­de. Hy be­klee die al­ge­he­le 49ste po­si­sie.

Bel­gië se G­reg van A­ver­ma­et (BMC Ra­cing) het die vier­de ag­ter­een­vol­gen­de dag die geel­trui be­hou. Ge­raint T­ho­mas (Te­am Sky) en Te­jay van Gar­de­ren (BMC Ra­cing) is twee­de en der­de. Die kam­pi­oen Chris Froome is 14de al­ge­heel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.