Vrou ge­vind wat 2 we­ke ver­mis was

Volksblad - - Nuus - Kay­de­ne Da­vids

’n Vrou van Beth­le­hem wat meer as twee we­ke ver­mis was, is ge­vind.

Gil­li­an Mat­thews (64) is Don­der­dag ge­vind na­dat sy op 23 Ju­lie as ver­mis aan­ge­meld is. Kol. T­han­di M­bam­bo, pro­vin­si­a­le po­li­sie­woord­voer­der, sê die re­de vir haar ver­dwy­ning word on­der­soek.

Vol­gens M­bam­bo is sy te­rug in Beth­le­hem en on­ge­deerd.

Mat­thew Kos­ter, Mat­thews se seun, sê hul­le is baie ver­lig dat hul ma ge­vind is. Hy wou geen ver­de­re in­lig­ting be­kend maak nie en het al­le na­vrae na die po­li­sie ver­wys.

Gil­li­an Mat­thews

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.