Su­per­held laat von­ke spat

Volksblad - - Boeke -

Kes­hia Da­vids, su­per­held A­lesha Dixon en Pe G­ri­go Ver­taal deur Ly­dia du P­les­sis LAPA, R150

Kes­hia Da­vids, su­per­held is ’n skreeu­snaak­se, ak­sie­be­laai­de a­von­tuur­ver­haal vir jong le­sers.

Kes­hia is eint­lik ’n dood­ge­wo­ne skool­mei­sie. Be­hal­we vir haar ha­re. Dit is nie glad en reg­uit nie, maar Kes­hia praat nie graag daar­oor nie, so die sto­rie gaan nie daar­oor nie...

Al­les ver­an­der toe sy op ’n dag sien hoe ’n boe­lie op haar klein­sus­sie pik – en die von­ke be­gin spat!

Ja, reg­tig. Daar skiet lig­stra­le uit Kes­hia se vin­gers. Wat op aar­de is aan die gang?

Jy’t reg ge­raai... sy’s ’n su­per­held!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.