Wan­neer jy reg is vir spring

Volksblad - - Boeke -

Si­z­we spring Gaia Corn­wall LAPA, R140

In hier­die won­der­li­ke sto­rie oor hoe om jou vre­se te bo­we te kom, vang Gaia Corn­wall ’n roe­ren­de oom­blik vas tus­sen ’n pa en ’n vas­be­ra­de seun­tjie wat jou hart sal steel.

Si­z­we is be­slis ge­reed om van die duik­plank af te spring. Sy swem­les­se is ag­ter die rug, hy het sy swem­toets met vlie­ën­de vaan­dels ge­slaag en hy kan spring soos min, so hy is glad nie bang nie.

“Dit lyk mak­lik,” sê Si­z­we ter­wyl hy kyk hoe die an­der kin­ders beur­te maak op die duik­plank. Maar toe Pap­pa sy hand ’n druk­kie gee, druk hy te­rug.

Hy moet eers ’n paar strek­oe­fe­nin­ge doen...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.