Aan­soek­teen­Cy­ril­se­ver­kie­sing­mis­luk

Volksblad - - Nuus - – L­le­wel­lyn P­rin­ce

Die ANC is ver­heug dat ’n hof­aan­soek wat in­ge­dien is teen die ver­kie­sing van pres. Cy­ril Ra­map­ho­sa en an­der top­lei­ers tot hul amp­te in die ANC mis­luk het.

Pu­le Ma­be, ANC-woord­voer­der, het gis­ter na­mens die par­ty Woens­dag se uit­spraak van die hoog­ge­regs­hof in P­re­to­ria ver­wel­kom.

In die aan­soek is ge­vra vir die on­gel­dig­ver­kla­ring van die ANC se 54ste na­si­o­na­le kon­fe­ren­sie. Ra­ma­pho­sa is in De­sem­ber 2017 op die kon­fe­ren­sie in Jo­han­nes­burg ge­kies om oud­pres. Ja­cob Zu­ma as die ANC se pre­si­dent te ver­vang.

“Ons neem ken­nis van die hof se be­sluit om dié po­gings te ver­werp wat die ANC se re­pu­ta­sie ska­de wou be­rok­ken.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.